There’s no language more colourful than Afrikaans …. May 6, 2008
No doubt many of you have come across some version of this in your travels on the hinterweb, but having received it via mail again today, I thought I’d post it in case you haven’t.
Ahem.
Seker een van die interessantse woorde in Afrikaans is die woord “fok”. Dis ‘n wonderbaarlike woord wat deur sy klank alleen dinge soos pyn, plesier, liefde en haat beskryf. Min woorde het dié aanpasbaarheid:
Groete: Hoe de fok gaan dit met jou?
Opdrag: Kyk fokken voor jou.
Opgee: Ag nee, fokkit.
Moeilikheid: Nou’s ons gefok.
Aggressie: Fok jou!
Afguns: Fok my!
Verwarring: Wat de fok…?
Sukkel: Ek fokken verstaan nie.
Wanhoop: Fokkit tog.
Admirasie: Dis befok.
Misnoeë: Wat de fok gaan hier aan?
Verlore: Waar de fok is ons?
Ongeloof: Ongefokkenlooflik!
Retaliasie: Jou fokken gat man.
Ontkenning: Ek weet van fokkol.
Pyn: Eina fok!
Onsimpatiek: Wie gee ‘n fok om.
Suspisie: Wie de fok is jy?
Paniek: Maak dat julle fokken wegkom.
Aanwysing: Fok weg!
Teenstand: Not ‘n fok!
Instemming: Ag OK, fok.
Dis ook al deur baie bekende mense in bekende situasies gebruik:
“Waar kom al die fokken Zoeloes vandaan?” - Bloedrivier
“Waar kom al die fokken water vandaan?” - Kaptein van die Titanic
“Wie gaan fokken uitvind?” - Dirk Coetzee
“Koppe gaan fokken rol” - Die Franse Revolusie
“Laat die fokken vrou bestuur” - Kaptein van die Challenger
“Watter fokken kaart?” - Moses in die woestyn
“Enige fokken idioot kan dit verstaan” - Einstein
“Hoe de fok werk jy dit uit?” - Pythagoras
“Jy wil wát op die fokken plafon hê?” - Michelangelo
“Scottie, ek het nog fokken krag nodig” - Kaptein Kirk
“Waar de fok is ons nou?” - Christopher Columbus
“Verspreide buie my fokken gat” - Noag
“Jy’s seker nie fokken ernstig nie” - Goliat
“Die fokken berg het al baie so gemaak” - Pompeii
“Dis nie my fokken handskoen nie” - OJ Simpson
“Ek kom fokken terug” - Schwarzenegger
“Nie geroer nie, fok, geskud!” - James Bond
“Maak my fokken dag!” - Clint Eastwood
Afrikaans. Got to love it ![]()
















LOL
dit~ my skat was fokken snaaks!!!!
mwhhhhhhhhhhhhhhhhhahahahahahahaha
Stef: Ek stem saam, dis ongefokkenlooflik!
And then there was the Fundamental Pedagogics text book that quoted some Dutch educational expert as saying that education was meer as net “kinderen opvokken”.
“Kinderen opvokken” is a good description of what Fundamental; Pedagogics actually did, and we are still feeling the effects today.
Steve: I’m sensing you have issues
I love the James Bond one!
netjane: mine would have to be Arnie’s. “I’ll be back” is a phrase I use at least three times a day so I can really relate
Fok my dit was nou fokken goed! Jy het my fokken dag gefokken maak!
meermin: we aim to please